facebooksm.png
Advertering in hierdie Spasie
m_vetplante_en_skoolgebou_4_017.jpg

Ondersteun Templeton deur u Besigheid te adverteer vir slegs R 300-00 per jaar.  Kontak Petrus Mellet by die skool vir meer inligting.

Templeton Athletics
m_2010_januarie_templeton_152.jpg
m_2010_januarie_templeton_062.jpg
m_2010_januarie_templeton_087.jpg
m_2010_januarie_templeton_331.jpg
m_2010_januarie_templeton_108.jpg
m_2010_januarie_templeton_261.jpg
m_2010_januarie_templeton_071.jpg
m_2010_januarie_templeton_056.jpg
m_2010_januarie_templeton_333.jpg
m_2010_february_templeton_059.jpg

ATHLETICS 2011

HOëRSKOOL TEMPLETON INTERHUIS ATLETIEK KOOK!

 Op 27 en 28 Januarie 2011 hardloop Templeton Bedford aan die brand tydens hul kleure-byeenkoms. Ten spyte van erge hitte, wys die dapper atlete hul staal en stel selfs records op.

Lees meer hier....

Tydens die byeenkoms is daar ook ‘n hele paar rekords vebeter naamlik:

Kimché Jacobs D O/6 60m
Katelyn Mantile D O/6 80m
Deverall Mentoor S O/7 60m
Bubu Ludziya S O/9 80m
Vuyani Tokoyi S O/11 Gewigstoot
Emihle Kepe S O/12 150m
Jade Kock S O/13 200m
Keanen van Jaarsveld S O/13 Spiesgooi
Sinegugu Lituka S O/15 Spiesgooi en Gewigstoot

 

m_eerste_skooldag_and_atletiek_s_132.jpg (medium) (240 x 180) (19.50KB) m_eerste_skooldag_and_atletiek_s_177.jpg (medium) (240 x 180) (17.18KB)

 

Na die byeenkoms is 'n prysuitdeling gehou en die volgende atlete kry sertifikate en trofees

  Beste seun Beste meisie
O.6 Kimché Jacobs Anathi Mgoqi
O.7 Deverall Mentoor Aqhama Gahama
O.8  Dean Chabe  Asekhona Mpalala & Simange Nzima

 

 

 

 O.9          Bubuncwane Ludziya               Sinazo Mintori

O.10        Antonio Hatha                            Zukhonye Nkotliabe

O.11        Vuyani Tokoyi                             Zenani Mbambo

O.12        Somile Daza                               Emihle Kepe

O.13        Jade Kock                                    Lolo Zimasa

O.15        Apsalon Ruiters                         Somila Sabane

O.17        Simamkele Kuzwayo                Le’zanne Mentoor

O.19        Malachi Trollip                            Nangamso Ntaka

Junior Victor Ludorum        :  Jade Kock

Junior Victrix Ludorum       :  Emihle Kepe

Senior Victor Ludorum       :  Apsalon Ruiters

Senior Victrix Ludorum       :  Le’zanne Mentoor & Nangamso Ntaka

Die Geelspan het hierdie jaar die interhuis-kompetisie gewen.

m_eerste_skooldag_and_atletiek_s_109.jpg (medium) (240 x 180) (12.58KB) m_eerste_skooldag_and_atletiek_s_274.jpg (medium) (180 x 240) (19.21KB)

 

TEMPLETON ATLETE NEEM DEEL AAN TALENT IDENTIFISERING KOMPETISIE 

Saterdag 29 Januarie het 14 langasems van die skool aan ‘n 2,5 km wedloop te

Adelaide deelgeneem.  Die doel was om talent in langafstande te identifiseer ten einde deur afrigting en meer byeenkomste belangstelling by leerders aan te wakker .  Alhoewel die kompetisie straf was het drie van ons atlete baie goed gevaar.  Sinegugu Lituka het die 14 – 16 jaar afdeling vir seuns gewen. Nicole Rex het in die afdeling vir dogters 17 – 19 jaar met die louere weggestap met Zanene Koester in die derde plek.  Hul afrigter, Mervyn Hare (‘n oud-skolier), was 2de in die ope-afdeling.

Hierdie atlete gaan eersdaags aan die volgende OP-rondte in Port Elizabeth deelneem.

Baie geluk en voorspoed.

m_eerste_skooldag_and_atletiek_s189.jpg (medium) (240 x 180) (19.91KB) m_eerste_skooldag_and_atletiek_s_219.jpg (medium) (240 x 180) (17.29KB)
   

 

ADELFORD PRIMARY SCHOOLS CIRCUIT ATHLETICS 

Templeton High School hosted the Adelaide/Bedford Circuit Athletics meeting for primary schools on 3 February.  The event was well organized and 8 Primary Schools participated.

 

There were a number of excellent performances in the various track and field events.  Templeton athletes did well and the following athletes, who came 1st in their various events, are amongst those qualified for the next round to be held in Fort Beaufort:

Belidine Kula, Zenani Mbambo, Hlumisa Din giswayo, Nkosikhona Nzima, Vuyolwethu Katise, Lutho Meintjies, Unathi George, Songezo Diamond, Nomakwayi Mnqamisa, Sinesipho Kutta, Emihle Kepe, Sikhumbule Ludidi, Jade Kock and Asive Mahonga.

The school can be congratulated on a successful event.

s_eerste_skooldag_and_atletiek_252.jpg (medium) (240 x 180) (17.44KB)

s_ls_sirkel_065.jpg (medium) (159 x 240) (13.27KB)

Templeton Atlete hardloop stof in die oë van hul kompeteerders by sirkel byeenkoms.

Vrydag 11 Februarie het 80 Atlete van Templeton aan die Bedford Adelaide Hoërskole Sirkel Atletiek kampioenskappe deelgeneem.  Templeton se atlete het uitstekend gevaar en in baie items die botoon gevier.

Hier is ‘n kort uiteensetting van hul prestasies

Dogters O/15
Nombulelo Slatsha    Hoogspring 1ste,100m2de
 
Seuns O/15
Norman Xola  1ste 3000m
Sinegugu Lituka  2de Spiesgooi, 1 500m 1ste , Gewigstoot 2de en Diskus2de 
Sibanye Mentoor Hoogspring  2de

(FOTO:  Atletiek sirkel 029)
Sinegugu stoot gewig
 
Dogters O/17
Melandre Rex Diskus 2de
Le’zanne Mentoor Verspring 2de 
Anathi Mnuna Gewigstoot  2de 
Le’zanne Mentoor Verspring 2de 
Julie-Ann Douglas Verspring 1 ste  
Esmeralda Arends Spisgooi 1st

Seuns O/17
Lusekho Mvandaba 800m 3de 
Simamkele Kuswayo Diskus 2de , Spiesgooi 2 de   
Zolani Nkayi Verspring1ste  
Simamkele Kuswayo Diskus 2de , Spiesgooi 2 de   
William Kasper Diskus 1ste , Hoogspring 2de 
Sihle Jantjie 400m 1 ste, 100m 1 ste , 200m 1 ste

Dogters O/19
Nangamso Ntaka Gewigstoot 1ste ,Verspring 1ste
Luzaan Trollip Diskus 1ste , Spiesgooi 1ste 
Siyamthanda Mhlangabezo 1 500m 2de 
Karen Adams 400m 2de

Seuns O/19
Daniel Ghotso 3de 5 000m
Malachi Trollip Spiesgooi 2de   
Mpeluza Alucendo 200m 2de
Lulutho Matutu 100m1 ste ,  200m 1 ste

m_atletiek_hs_sirkel_062.jpg (medium) (240 x 180) (18.02KB)
Lulutho hardloop stof in die gesigte van die kompetisie 

Tydens die 4 x 100m aflosse het Templeton se atlete uitgeblink en die skare met hoogstaande wedlope getrakteer. Die aflosse is dan ook deur Templeton se Dogters O/14, O/17 en O/19 gewen. Die Seuns O/17 wen hul aflos terwyl die O/19 span 2de  geiendig het.  Al hierdie atlete is dan ook opgeneem in die sirkelspan en gaan 18 Februarie aan die Fort Beaufort Distrik atletiek kampioenskappe deelneem.

 

TEMPLETON ATLETE NEEM TEEN DIE TOP ATLETE VAN DIE OOS-KAAP DEEL

Op 5 Maart het sewe atlete van Templeton die Fort Beaufort Distrik by die Amathola Atletiekkampioenskappe verteenwoordig. Luzaan Trollip (dogter O/19) en Sinegugu Lituka (seun O/15) kom beide 2de in hul spiesgooi items. Hulle is altwee in die Amathola-span opgeneem om aan die Oos-Kaap Kampioenskappe deel te neem.

Kliek hier vir meer inligting.

 

Tydens die Oos-Kaap Kampioenskappe gehou te Oos-Londen op 12 Maart behaal Luzaan ‘n 4de plek en Sinegugu ‘n sewende plek.

m_hs_ooskaap_atletiek_009.jpg (large) (225 x 300) (15.80KB) m_hs_ooskaap_atletiek_016.jpg (large) (225 x 300) (22.83KB)

ATHLETICS 2010

Interhouse Athletics

 Hierdie jaar se Groot Brag het die tafel gedek vir ‘n baie kompeterende atletiekseisoen.  The interhouse athletics meating was hosted on the 21 and 22 of January.  The athletes took part in their masses.  The Junior Victrixs Ludorum was Somila Sabana and the Junior Victor Ludorum was Azola Mahonga.  Lighle Matika and Somila Blayi won the Senior Victrixs Ludorum while Marno Walters won the senior Victor Ludorum.  The Yellow team won the team competition.

Fotos

   

Laerskool Atletiek 

Templeton het die Laerskool Sirkel Atletiekbyeenkoms waar 55 van die skool se atlete deelgeneem het, aangebied. 

Eleven of Templeton’s athletes took part at the Amathola Regional Primary School Athletics Meeting in East London.  Even though the weather tested the athletes’ endurance, they performed exceptionally well. The following results were achieved: Vuyani Tokoyi 2nd in High Jump; Nomzamo Nzuzo 2nd in Javelin; Sippora Prinsloo 3rd 70m Hurdles; Jade Kock 3rd in Javelin; Azola Mahonga 3rd in 100m and 5th in 150m. Anrico Hatha, Songezo Diamond, Kelsey Scott, Somila Sabane, Sibusiso Qomfo & Vuyolwethu Katise also held Templeton’s name high. 

Five Athletes proceeded to the Provincial Athletics meeting namely: Vuyani Tokoyi; Nomzamo Nzuzo; Sippora Prinsloo; Jade Kock and Azola Mahonga.  Nomzamo got a third place in Javelin at that competition. Tempies the school is very proud of your achievements this year.

FOTOS 

 Hoërskool Atletiek

58 Athletes took part in the Bedford Adelaide Circuit Athletic competition.  Templeton got 16 first places and 13 second places. 

 

20 Athletes proceeded to the Fort Beaufort District championships and competed against tough schools in the District.  Alhoewel die kompetisie van ‘n hoë standaard was, het ons atlete hulle goed van hul taak gekwyt. 

Zolani Nkayi came 1st in the High Jump B u/15 with a height of 1,34m.  Aluncedo Mpeluza won the B u/19 200m event in 22,47 sec and came second in the 100m event.  Nicolas Thembani (Boys u/19) excelled and achieved a 2nd place in Javelin (38,75m) and Shot Put (9,62m) as well as first place in High Jump (1,60m). Sephenathi Mfengu came 1st in 3000m B u/15.  Thanduxolo Lupuwana and Khotso Daniel came 1st and 2nd in the 3000m B u/17 event.  Sinegugu Lituka secure a 2nd place in javelin B U/15.

Die volgende dogters het ook baie goed presteer:  Abongile Sokapase D o/19  kom 1ste in Gewigstoot  (7,98m). Luzaan Trollip         D o/17  kom 1ste  in Spiesgooi met ‘n afstand van 25,12m. Cindy Koester D o/17  kom 1ste  in Verspring (4,27m) en 2de in gewigstoot.  Ngamso Ntaka D o/17  verseker ‘n 2de plek in Verspring.

Hierdie 11 atlete dring dan ook deur na die volgende rondte en verteenwoordig die Fort Beaufort distrik by die Amathola Streekbyeenkoms in Oos-Londen.  Thembanie neem deel aan drie items naamlik spiesgooi, gewigstoot en hoogspring. Abongile Sokapase kom 2de in gewigstoot vir dogters O/19 met ‘n afstand van 7,76m. Luzaan Trollip kom 1ste in spiesgooi vir dogters O/17 met ‘n afstand van 25,90m.

FOTOS

Luzaan sowel as Abongile word in die Streekspan opgeneem.  Luzaan verteenwoordig dan ook die Amathola Streekspan by die Provinsiale byeenkoms in PE.  Die skool is werklik trots op die atlete se pragvertonings hierdie jaar.

Advertising in this space
m_vetplante_en_skoolgebou_3_017.jpg

Support Templeton High School by advertising your business for only R300-00 per annum. Contact Petrus Mellet at the school for more details.

Templeton Athletics 2010
m_2010_januarie_templeton_025.jpg
m_2010_januarie_templeton_022.jpg
m_2010_januarie_templeton_032.jpg
m_2010_januarie_templeton_232.jpg
m_2010_januarie_templeton_165.jpg
m_2010_januarie_templeton_208.jpg
m_2010_januarie_templeton_041.jpg
m_2010_januarie_templeton_106.jpg
m_2010_januarie_templeton_020.jpg
m_2010_february_templeton_188.jpg
 

templeton sport athletics

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting