‘n Uiters veeleisende tweede kwartaal het tot ‘n einde gekom.  Onderwys het ‘n uitdagende beroep geword, aangesien die beleidmakers besluite op hoë vlak neem wat geweldige druk op die bestuur van skole plaas bv. nie-betaling van onderysers, die nie-aanstelling van ‘n onderwyser in ‘n vakante pos of selfs plaasvervangers.  Templeton fungeer tans met ‘n tekort aan onderwysers.  Nogtans maak die bestuur van die skool seker dat daar altyd ‘n persoon in ‘n klas is wat aan die leerders onderrig kan gee.

 

Templeton has managed to get the service of mr S Lai Lam from Somerset East to fill the vacant post of mr Williams until at least the end of the year seeing that mr Williams will not return to Templeton.  The school is very grateful for the work that mr Lai Lam is doing and the passion that he shows towards the education of the learners.

 

Tydens ‘n tussenverkiesing wat verlede week gehou is, is mev E Douglas van Adelaide tot die Beheerraad verkies.  Baie geluk en dankie dat u uself beskikbaar gestel het vir hierdie baie belangrike verantwoordelikheid.  Die res van die Raad sien daarna uit om saam met u te werk.

 

The school is currently experiencing serious problems which you as parent must be aware of, because in most instances the solutions are in the hands of the parents:

-           Due to the non appointment policy of the Department the Governing Body has to pay for two teachers more than what was budgeted for.

-           Many parents are ignoring their obligation to pay their child(ren)’s school fees.  Some of you have never made any contribution in this regard.  Because of this reluctance amongst parents the school has opted to make use of a debt collector.  PARENTS, YOU ARE COMPELLED  BY LAW TO PAY.

-           The school’s big bus has been out of use for at least 8 months and because of that the winter sport is really suffering.      WITHOUT TRANSPORT THERE IS NO EXTRAMURAL ACTIVITIES POSSIBLE.  To fix the bus will cost more than R40 000 – PLEASE PAY YOUR FEES TO ENABLE THE SCHOOL TO PAY FOR REPAIR COSTS.

-           The teachers are extremely worried about the attitude of especially the grade 5, 9B and 10 learners towards their school work.  Despite meetings with parents there seem to be no improvement.  PARENTS, WILL YOU PLEASE ADDRESS THIS PROBLEM DURING THE HOLIDAYS BEFORE IT BECOMES TOO LATE.

 

 

 

-           Die Departement het die subsidiëring van die voedingskema by die skool gestaak; derhalwe ontvang die skool geen voorrade meer nie.  Honger leerders het dus nou ook die probleem van die skool geword, want ‘n honger kind kan nie akademies presteer nie.  Indien u enige hulp of kontak in die verband kan verskaf, sal dit hoog op prys gestel word.

 

Ten spyte van bogenoemde probleme wil die skool ouers bedank wat so mooi saamgewerk het met die selfooninsameling, die Kultuuraand en die Debutantepoging.  Wees verseker dat die skool u goeie gesindheid en ondersteuning waardeer.

 

Baie geluk ook aan die ouers van die volgende o/13 rugbyspelers wat tot die Middellande Span verkies is en gedurende die vakansie aan ‘n toernooi gaan deelneem:  Jade Kock, Songezo Diamond, Keanan van Jaarsveld en

William Trollip.  Welgedaan manne!!!

 

Parents, it is of vital importance to study your child’s report carefully in his/her presence and to discuss it with them.  The marks stems from a full scale examination as well as tests, projects, orals, etc. that were done during the term.  In most cases a poor mark is the result of incomplete or no work during the term.  YOU ARE VERY WELCOME TO MAKE AN APPOINTMENT NEXT TERM TO DISCUSS THE MATTER AND AVOID A SIMILAR SITUATION THE FOLLOWING TERM.

 

Please study the attached term program carefully and get involved in the education and school of your child(ren).

 

Geniet u kind se teenwoordigheid gedurende die vakansie en verseker hom/haar weereens van u liefde en ondersteuning.

 

God bless.

 

 

 

____________________

B F VAN DEN BERG

HEADMASTER

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting