3rd August 2013

Ses van Hoërskool Templeton (Bedford) se hokkiespelers  gaan Nkonkobe Streek verteenwoordig by die o/13 Suidelike Streek  Toernooi wat vanaf 8 – 11 Augustus in Port Elizabeth plaasvind.  Hulle word vergesel deur Mnr Mellet wat as spanbestuurder van die seunsspan gaan optree.

Dit is ‘n groot eer om aan hierdie toernooi te kan deelneem en die skool wens hulle alle voorspoed toe.

m_130803__042nkokobe_hok_reg_.jpg (medium) (240 x 158) (15.82KB) m_130803__038nkokobe_hok_reg_.jpg (medium) (240 x 158) (16.55KB)
VLNR  Sanalisiwe Mbolekwa; Zikhona Bruinjies; Sinovuyo Zosela; Nonde Nelane; Zizibele Nkebe; Rebecca Walters Nkonkonkobe O/13 hokkie streekspan
m_130803__001nkokobe_hok_reg_.jpg (medium) (240 x 158) (8.41KB) m_130803__009nkokobe_hok_reg_.jpg (medium) (240 x 158) (10.08KB)

Zizibele Nkebe van Templeton in aksie op asfaltbaan tydens ‘n oefening in King Williamstown.

Nonde Nelane van Templeton speel die bal tydens die streek oefening in King Williamstown. 

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting