20th January 2015

TEMPLETON HIGH SCHOOL WELCOMES NEW STAFF MEMBERS

 

On Monday 19 January 2015 the staff of Templeton High School was joined by three new faces:  Mr M H Antoni (Somerset East), Ms M Weitz (Graaff-Reinet) and Ms B Fundani (Alice). 

Die skoolhoof, personeel en leerders verwelkom hierdie drie nuwe leerkragte by die Templeton-familie en wens hulle ‘n voorspoedige en geseënde skooljaar toe.

Templeton het ook die klein GR R klas met hul ouers met ope arms by die skool ontvang

m_temp_010eerste_skooldag.jpg (medium) (240 x 158) (14.61KB) m_temp_002eerste_skooldag.jpg (medium) (240 x 158) (18.37KB)

 

(v.l.n.r)   Me Fundani, Mnr Antoni en Me Weitz

 

Die GR R klas van 2015

 

 

 

 

 

 

 

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting