27th July 2013

Op Saterdag 27 Julie het Hoërskool Templeton (Bedford) met 4 rugby-, 5 netbal- en 2 hokkie- spanne teen Adelaide Gymnasium op Adelaide deelgeneem.

 

HOKKIE

Dit was die perfekte weer vir goeie hokkie en ook ‘n goeie geleentheid vir die meisies om die eerste wedstryd in hul splinternuwe hokkie-klere te speel. Die twee skole se tweede spanne het mekaar eerste die stryd aangesê.  In ‘n baie opwindende wedstryd kon geen span daarin slaag om ‘n doel aan te teken nie en die wedstryd eindig met 0 – 0. 

m_130727__018temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (14.41KB) m_130727__028temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (15.17KB)

Sharick Jacobus passing the ball to Samantha Le Roux

The 2nd team of Templeton forms a solid defence.  Zintle Ngwatyu intercepts the ball from Gymnasium’s attacker

 

Hierna het die eerste hokkiespanne mekaar aangedurf. Die eerste helfte is gekenmerk deur goeie spel en was dit Adelaide Gimnasium wat die eerste doel kon aanteken. Na halftyd het Templeton se span telkemale aangeval, maar kon ongelukkig nie ‘n doel aanteken nie. Hul verloor dus die wedstryd 0-1, maar kan steeds geprys word vir skitterende spel.

m_130727__071temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (16.53KB) m_130727__164temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (15.66KB)
Unathi Makhubalo passing the ball to Soneze Matsotso Zodwa Ludziya striking the ball into the goal circle
m_130727__220temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (15.74KB) m_130727__238temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (16.95KB)
Sandisiwe Blie takes control of the ball and passes to Zodwa Ludziya Sibusiso Qomfo intercepts the ball from Gymnasium with the support of Soneze Matsotso

 

Netball 

 

All the games were played in good spirit and the Templeton players showed tremendous courage.  Results were as follows (Templeton mentioned first):

U/15 A            :    9 – 4

U/15 B            :  11 – 10

U/16 A            :  14 – 7

U16 B             :  15 – 3

U19 A vs 2nd  :  11 – 10

The 1st Netball team of Templeton was highly exited after their win

 

RUGBY

Die rugby seuns van Templeton het alles gegee vir hul onderskeie spanne. Rugby van hoogstaande gehalte is gespeel met uitstekende sportmangees.

Die tellings was as volg: (Templeton word eerste genoem)

O/15   5 – 19 Mosonwabo Mpum het ‘n drie vir Templeton gedruk.

O/16   5 – 10 Yanick Mentoor druk Templeton se drie

O/19 2de     5 – 31 Mondisi Tshingo druk ‘n drie vir Templeton

O/19 1ste    10 – 40 Elroy Arends slaag met ‘n strafskop en Luzane Mentoor druk ‘n prag drie vir Templeton.

 

We want to thank Adelaide for the warm welcome and hospitality.  The day was thoroughly enjoyed by everyone.

 

U/19 2nd team rugby

m_130727__284temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (15.16KB)

m_130727__296temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (14.18KB)
Zihle Nohiya side-stepping Adelaide, supported by his fellow team mates. Thimna Stofile being tackled by Adelaide Gymnasium
m_130727__310temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (12.56KB)
Sihle Sakasa run at full speed

 

U19 1st team rugby

m_130727__346temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (17.92KB) m_130727__382temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (15.66KB)
Rechardt Peters side stepping Adelaide’s defence Elroy Arends succeed with a penalty kick
m_130727__413temp_vs_adel_gy_.jpg (medium) (240 x 158) (16.19KB)  
Luzane Mentoor on his way to the try-line  
back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting