23rd July 2012

Templeton se eerste en o/15 netbalspanne het die voorreg gehag om die skool te verteenwoordig by ‘n toernooi aangebied deur Hoërskool Dordrecht op 21 Julie 2012.

Beide spanne het die skool se naam hoog gehou deur goeie spel.  Die O/15 span wen al hul wedstryde oortuigend. Ons het as wenners huiswaarts gekeer wat die vroeg opstaan en koue regverdig het.

temp_netb_cathc_20120509_166_temp_netb_cathca.jpg (medium) (240 x 159) (15.76KB) temp_netb_cathc_20120509_308_temp_netb_cathca.jpg (medium) (159 x 240) (15.81KB)
O/15 Netbal span O/19 eerste Netbal span

Tellings was as volg:

O/15-span

Maclear     :  wen 14 – 0

Dordrecht  :  wen 10 – 1

Tarkastad  :  wen 11 – 3 

1ste Span

Indwe         :  verloor 11 – 6

Elliot           :  verloor   6 – 7

Tarkastad  :  wen     12 – 5

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting