19th May 2012

HOëRSKOOL TEMPLETON SENIOR NETBAL

 Saterdag 19 Mei het Templeton die voorreg gehad om teen die volgende drie skole netbal te speel: Wittedrif, Middellande en Bedford Primêr.

 Die uitslae was soos volg:

O/15 A wen teen Middellande 10 – 4

O/15 B verloor teen Bedford Primêr 3 – 9

O/16 A verloor teen Wittedrif 10 – 17

O/19 A verloor teen Wittedrif 15 – 17

O/19 B wen teen Wittedrif 16 – 9

 Aanskoulike netbal is deurgaans gespeel en ‘n goeie gesindheid het onder al die spelers geheers.

m_temp_netb_cathc_20120509_166_temp_netb_cathca.jpg (medium) (240 x 159) (15.76KB) m_temp_netb_cathc_20120509_163_temp_netb_cathca.jpg (medium) (159 x 240) (16.16KB)
Tempelton O/15 A Netbalspan Tempelton O/16 A Netbalspan
m_temp_netb_cathc_20120509_208_temp_netb_cathca.jpg (medium) (159 x 240) (14.34KB) m_temp_netb_cathc_20120509_308_temp_netb_cathca.jpg (medium) (159 x 240) (15.81KB)
Tempelton O/19 B Netbalspan Tempelton O/19 A Netbalspan

 

 

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting