6th August 2012

Die derde kwartaal 2012 het afgeskop met ‘n vol program.  Die Laerskool netbalspanne het Donderdag, 26 Julie na Fort Beaufort gereis om teen Laerskool Fort Beaufort kragte te meet.  Na ‘n heerlike lang vakansie en min oefentyd is nie veel doele aangeteken nie, maar alle wedstryde is in ‘n goeie gees gespeel.

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting