9th August 2012

Senior Hockey vs Davidson

 

Wat ‘n opwindende tyd by Hoërskool Templeton!  Die hokkie meisies begin om volwaardig hul plek as gerekende hokkie-spelers in te neem.  Die o/16 Span het die 1ste Augustus teen Davidson Senior Primêr se O/16 span gespeel en as oorwinnaars uit die stryd getree met 5 – 0 op die telbord!  Butsha Simelela het drie doele aangeteken, terwyl Chumisa Xabanisa en Sibusiso Qomfo elk een doel tot die telling bygedra het.

m_tempdavids_hok_271u_12_rug_pj_ment.jpg (medium) (240 x 158) (13.46KB) m_tempdavids_hok_368u_12_rug_pj_ment.jpg (medium) (240 x 158) (15.58KB)

Templeton hokkie spellers in aksie teen Davidson

VLNR Bugle Toni, Nesiphe Ntentile, Sibusiso Qomfo (dribbel met die bal) Sharick Jacobs en Sesethu Kopsani in die doelhok)

Sharick Jacobs van Templeton dribble die bal teen die kantlyn af terwyl Chumisa Xabanisa haar ondersteun.

 

 

Junior Hockey vs Davidson 

The u/9 and u/13 hockey teams also played against Davidson Senior Primary School on the 1st of August.

It was the u/9 team’s first ever match and they showed great courage and spirit.  They definitely have potential to be great hockey players.  The match ended with no points on the scoreboard.

m_tempdavids_hok_147u_12_rug_pj_ment.jpg (medium) (240 x 158) (14.93KB) m_tempdavids_hok_053u_12_rug_pj_ment.jpg (medium) (240 x 158) (14.28KB)
The U/13 girls Of Templeton on the attack FLTR Nezel Ruiters, Anathi Makubalu run with the, the ball and her twin sister Unathi support her U/9 Girls of Templeton in action. Hydene dribble the ball

 

Dit is ongelooflik om te sien hoe hokkie as sport groei by Templeton.  Hierdie jaar is met entoesiasme aangepak en die skool is baie trots op elkeen van die spelers vir hul toewyding en ware sportmanskap.

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting