1st August 2012

Die hokkie/veeldoelige sportveldprojek by Templeton het ‘n GROOT hupstoot gekry.  Twee grondverskuiwingsmasjiene van mnr Chris Troskie het drie volle dae onverpoosd aan die veld gewerk.  Tydens hierdie tydperk is ± 200 000 m³ grond verskuif en bogrond aangery!

m_dsc_0141.jpg (medium) (240 x 158) (14.25KB) m_dsc_0154.jpg (medium) (240 x 158) (13.51KB)
Die stootskraper en Bell damskrop hard aan die werk op die nuwe sportveld Willem en Patrick die operateurs van die grondverskuiwings masjiene van Chris Troskie

 

Templeton se personeel, leerders en ouers wil dan graag opregte dank uitspreek teenoor Mnr Troskie en sy werkers vir hierdie ongelooflike hulp.  Die bou van die sportveld het voorwaar in ‘n Bedford Gemeenskapsprojek ontwikkel siende dat die skool alreeds hulp uit alle oorde in die gemeenskap ontvang het (soos in vorige beriggewing gemeld).

 

The following phases must still be executed: the final levelling of the ground, fencing, irrigation system from the school’s borehole and planting of grass.

 

Any business or individual who wants to assist the school in this worthy project can contact Petrus Mellet at the school (046-6850151).

 

Templeton relies on your support!

back
 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting